Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Bos Toe!

Bos Toe! is 'n waardevolle nuwe bydrae oor die Grensoorlog, soos ervaar deur 'n jong offisier van 32 Bataljon. Die skrywer is Nico van der Walt.

Hierdie boek gaan oor die "bos", oorlog en ook mense. Dit vertel die storie van 'n jong man wat in die laat 1980's by die Suid-Afrikaanse Weermag vir diensplig aanmeld en neem die leser op 'n kragtoer vanaf Basies en offisiersopleiding tot in die bosse van NamibiŽ en Angola tydens die laaste gevegte van die Grensoorlog.

Dit vertel van strawwe opleiding, 'n lewe in die Caprivi asook konstante operasionele ontplooiing. Verder beskryf die boek ook die gebeure direk na die oorlog en vertel die storie van 'n eenheid en sy mense tydens hierdie fase. Ook deel die skrywer sy gewaarwordinge van dinge soos die realiteite van oorlog en ideologie; van kameraadskap, verlore onskuld en hoop.

Bos Toe!Die boek is beskikbaar by Just Done Productions.

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W