Stuur jou resensie vir ons by
Joernalis Willem Pretorius vertel die verhaal van Ralph Rabie en sy vele gesigte, die verhaal van Voëlvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik ´n raaiselagtige dood. Kerkorrel se impak op die Afrikaanse psige duur voort en in hierdie roerende boek gee vriende en familie, insluitende sy ma, sy gewese vrou en sy seun, ´n roerende blik op Ralph die mens.
Koop/Buy Kerkorrel...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.