Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Spreekkamerstories

Erns en skerts, vreugde en smart - die lag met 'n traan - vorm in humor soos ons dit vandag verstaan 'n wonderlike harmonie. Ons praat van die operasiekamer as die teater - 'n teater waar chirurg en verpleegster die hoofrolle vertolk en waar inderdaad soms groot dramas afspeel, selfs tragedies, maar waar die gang van sake gewoonlik rustig en doelgerig is, en ook humor sy plek het.

Die meeste van die stories - deur die skrywer, Fana Malherbe, versamel oor 'n periode van meer as veertig jaar - het werklik met dokters en hulle pasiŽnte gebeur en is voorbeelde van humor, soos dokter en pasiŽnte dit ervaar het. Goeie lagterapie!
SpreekkamerstoriesKoop / Buy Spreekkamerstories ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W