Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Hotel Atlantis

Voëlvry in die suburbs...Die plomp pappa van Afrikaanse alternatiewes het grootgeword en het deesdae ´n nuwe fix. Suburban lewe. Sonskyn en Nirvana. Ja, Koos is sat van kwaad wees, van leef in die skaduwee van die sg. "NederdUits Gereformeerde Taliban". Hotel Atlantis toon wie die nuwe Koos is: ´n plofbare cocktail van plompheid, met elemente van F.A.Venter, Douglas Adams en Bob Dylan. Hier's sy relaas oor ´n klomp siele se paranoÔse gewag op die apokalips.

Koos onderteken die boek van elke koper wat sy kopie vooruit bestel deur die skakel hieronder te volg! Hotel Atlantis land 31 Augustus.
Koop dit hier...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W