Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Alexander Solzhenitsyn 1918 - 2008

Die Russiese skrywer Alexander Solzhenitsyn is op 3 Augustus 2008 oorlede in Moskou op die ouderdom van 89 aan hartversaking.

Die outeur van The Gulag Archipelago en One Day In The Life Of Ivan Denisovich het 'n groot deel van sy lewe in die buiteland gewoon voor hy in 1994 na sy geboorteland teruggekeer het. Na ag jaar in die tronk vir kritiek op Josef Stalin is hy uit sy land geskop na die publikasie van The Gulag Archipelago. In die boek beskryf hy die vergrype van die Russiese regering in tronke en werkskampe van 1918 tot 1956. Hy het hom ook sterk uitgespreek teenoor wat hy gesien het as die morele verval van die Westerse beskawing.

Hy het die Nobelprys vir Literatuur ontvang in 1970.



Alexander Solzhenitsyn
Alexander Solzhenitsyn in Vladivostok voor sy landreis oor Rusland per trein met sy terugkeer na die land in 1994.

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W