Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Elke duim 'n koning

Elke duim 'n koning

In Elke duim 'n koning is twee gevierde figure in die Afrikaanse toneelkuns se kragte aan die werk. Die begaafde Suid-Afrikaanse akteur Andrť Huguenet het sy lewe as Klein-Gert Borstlap begin; 'n spoorwegkind wat bestem was om die pad te baan vir Afrikaanse beroepstoneel in Suid-Afrika, uiteindelik op uitnodiging klassieke rolle in Europa se voorste teaters op te tree en by herhaling bekroon te word.
Dramaturg Pieter Fourie ontgin in hierdie drama nie net Andrť Huguenet se lewe as mens en akteur tot met sy tragiese einde nie maar ook die ironiese spel tussen toneel en werklikheid.
Die drama is die eerste keer op 2 April 2001 deur Rooderandt Produksies by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op die planke gebring.
Die bekroonde drama oor die lewe en werk van Andrť Huguenet is deur Protea Boekhuis gepubliseer.
Koop / Buy Elke duim 'n koning....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W