Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Man op die dak

Man op die dak

Chris is suksesvol. Hy, vrou Susan, en kind het alles wat die hart begeer. Op die oog af. Skielik is Chris se veertigste lewensjaar in sig. 'n Orgie van gebeure volg en bestemming maak sy grimmige grappe. Die mat word behoorlik onder hierdie goedgelowige, sensitiewe man uitgeruk. Henk Crouse kom vorendag met 'n debuut wat vloeiend geskryf is, deurgaans boei, onvoorspelbaar bly en met die bonus van 'n ongewone einde.

"Vrees maak haar wakker. 'n Nagmerrie dink sy. Haar bene voel taai in die donker. Sy probeer regop kom, maar die donker het 'n reuk wat oor haar gesig hurk, nat en bedompig. Dit versmoor haar. Sy soek onder die duvet rond. Alles is nat. Sy vroetel vir die skakelaar en geel lig spoel oor die bed. Sy snak na asem. Dis Leana wat langs haar lÍ. Die beddegoed is bevlek met bloed."

Koop / Buy Man op die dak....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W