Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die Groot Grapboek

Die groot grapboek

Hierdie grapboek bestaan meestal uit grappe wat die skrywer self deur baie baie jare bymekaar gemaak het, maar dit sluit ook grappe in van ander bekendes soos Fanus Rautenbach, Philip de Vos en Kerneels Breytenbach, asook grappe uit finansies en tegniek. Daar is gepaste grappe vir talle verskillende geleenthede - grappe om op troues, verjaarsdae, verlowings, kantoorpartytjies, ensomeer, te vertel. Dis bedoel as 'n gebruikersgids - vir die man en vrou wat by 'n bepaalde geleentheid 'n paar grappe wil vertel. Maar soms wil 'n mens op 'n bepaalde geleentheid 'n grap oor 'n bepaalde onderwerp vertel - daarom is die grappe in die titel nie net ingedeel onder geleenthede nie, maar daar is ook grappe oor verskillende onderwerpe - alles alfabeties sodat dit maklik opgespoor kan word.
Koop / Buy Die groot grapboek....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W