Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Breek

Justie se ma is ´n char wat haar vergryp aan alkohol. Justie self is ´n assistent-stilis by ´n interior decorating tydskrif en hulle werk dikwels met glas. Justie se groot vrees is om glas te breek - die sentrale metafoor van die boek. (Haar ma breek so lustig goeters, en dan word sy ge-fire.) Deur die boek ontvou haar geskiedenis, asook die van Gideon en Tom. Hulle het elkeen ´n ma. Dit is ´n boek oor verborge ma's, en die tema van die boek is: Niks is soos dit lyk nie.
Skrywers: Barrie Hough & Lizz Meiring
Koop Breek


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W