Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

In Black and White: The Jake White story

In Black and White: The Jake White story vertel die verhaal van die Springbok-afrigter Jake White tot en met die 2007 Rugby WÍreldbeker.

Ten spyte van ongelukkige kinderjare en 'n droom om groot rugby te speel aan skerwe was Jake White vasberade om bo uit te kom. Sy storie is die van 'n man wat op skoolvlak begin het en uiteindelik teen alle verwagting in die mees gesogte en moeilikste pos in SA Rugby bekom het. Hy was ook uiteindelik die eerste persoon om die Springbokke vir vier agtereenvolgende seisoene af te rig.

In die boek neem hy die leser tot in rugby se binnekringe waar politiek en verskuilde agendas nie altyd in die beste belang van die sport is nie. Jy leer wat dit is om deel te wees van die Springbok-groep, van die verskriklike laagtepunte, maar ook die fantastiese hoogtepunte.

In Black and White: The Jake White StoryHierdie is een boek wat jy nie sal wil neersit nie. Dit is kontroversieel, soms snaaks, maar meeste van die tyd ongelooflik.


Koop / Buy In Black and White: The Jake White story ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W