Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Ratwerke van die menslike siel

Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word geworstel. Het ek 'n siel? Wat "besiel" my? Leef ek besield en sit daar "siel" in dit wat ek vandag doen?

Siele vou maklik. Ons praat van 'n "senuwee-ineenstorting". Wanneer alles jou neerdruk, jy 'n mislukking en hulpeloos voel, oortuig is jy is 'n slagoffer van die lewe en die lewe skuld jou iets, praat ons van 'n depressie.

Die boek wil mense se oŽ oopmaak vir dit wat elke dag binne die netwerke van verhoudinge in elk geval "gebeur".

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W