Stuur jou resensie vir ons by

Hierdie puik koffietafel-rugbybiografie handel oor die legendariese Springbok-rugbyspeler, Mannetjies Roux. Dit is geskryf deur Jan Snyman, die bekende
TV- en radio-sportkommentator sluit 'n groot versameling foto's uit Roux se verlede in. Roux se unieke briljantheid was verantwoordelik vir 'n onvergeetlike hoofstuk in SA-rugby en die skrywer Jan Snyman meen, veral in hierdie dae waar dit hortend en stotend met Springbok-rugby gaan, sy storie vir almal wat dié spel liefhet 'n herinnering en 'n hunkering na alles wat opwindend, verrassend, onvoorspelbaar, uniek en heerlik in rugby is.
Koop / Buy Groete van Mannetjies Roux...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.