Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die Groot Avontuur

Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde

Die groot avontuur bied 'n boeiende maar komplekse tema - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde - so leesbaar en onderhoudend in verhaalvorm aan dat elkeen dit kan geniet. Soos 'n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot.

Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede, en eindig met dramatiese klimatologiese veranderinge, wat die skrywer die "oorgangskatastrofe" noem, sowat 11 000 tot 12 000 jaar gelede.

Die titel is van besondere plaaslike betekenis, want Suid-Afrika was (en is) een van die belangrikste vindplekke van die versteende oorblyfsels van die vroegste mense.
Koop / Buy Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W