Stuur jou resensie vir ons by
Daar woon 'n feetjie by elke soort Kaapse fynbos, en hier stel Antjie Krog hulle op haar
unieke manier aan ons voor. Hulle werk en speel, hulle sorg vir die fynbos of maak
gemors. Hulle lag, slaap, droom ... dis 'n besige lewe vir 'n gemiddelde fynbosfeetjie in
die veld. Fiona Moodie se asemrowende illustrasies is almal plantkundig akkuraat
geteken.
Koop / Buy Fynbos feetjies ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.
A
B
D
G
H
K
M
N
O
S
T
W

