Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Rooi luiperd

Rooi Luiperd word opgedra aan Ian Fleming, skepper van James Bond, wat vir die leser 'n goeie aanduiding behoort te gee van hierdie boek se inslag.

Die Luiperd, 'n geheime agent vir 'n organisasie genaamd Die Fabriek, word deur 'n vreemde gas oorval toe hy by 'n bouperseel ondersoek instel. Twee junior agente, Mark Steyn en Lamla Ngwema, ding hierna mee om sy plek in die organisasie te neem - intussen kry hulle rooi klaring, toestemming om in die loop van hulle pligte mense te mag doodmaak.

Heerlike leestof vir almal wat hou van die spanning en intrige wat gepaardgaan met die wÍreld van spioenasie en geheime agente.

Rooi luiperdFranÁois Bloemhof het beswaarlik enige bekendstelling nodig - sowel volwassenes and jonger lesers is welbekend met die rits uitstekende romans wat al uit sy pen verskyn het. Hy woon in Durbanville en is ' vryskuttaalpraktisyn.
Koop / Buy Rooi luiperd

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W