Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Lag weer oor die dag wat kom

Lag weer oor die dag wat kom

Daar is baie selfhelp boeke oor die emosionele kwessie van seksuele molestering in Engels beskikbaar. Danksy Struik Christelike Boeke en Yvonne Retief is daar nou ook een in Afrikaans wat die duisende slagoffers van hierdie verskuilde misdaad kan help om weer te lag oor die dag wat kom.

Geskikte terapeute is dikwels net in stede beskikbaar. Dit gebeur ook dat slagoffers se seer so erg is, dat hulle net nie die moed het om iets aan die saak te doen nie - met die gevolg dat hulle dikwels hulle lewe lank loop met die pyn wat hulle funksionering as mens kortwiek.

Lag weer oor die dag wat kom poog om, met ´n spesifieke tegniek wat die skrywer oor ´n aantal jare ontiwkkel het, slagoffers op die pad na genesing te plaas. Die boek is geskryf in die vrom van ´n aantal briewe aan ´n denkbeeldige vrou wat as jong kind deur haar oupa gemolesteer is. In die laaste tien briewe word daar na die seksuele heelwordingsproses gekyk.

Yvonne Retief is die afgelope 17 jaar verbonde aan FAMSA en werk intensief met volwassenes wat as kinders gemolesteer is. Die boek is ook gerig op terapeute wat hulle vaardighede in diť rigting wil ontwikkel.

Lag weer oor die dag wat kom is beskikbaar is goeie boekwinkels en by Struik Christelike Boeke.
Koop/Buy Lag weer oor die dag wat kom...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W