Stuur jou resensie vir ons by

Die publikasie van The Afrikaners - Biography of a People in 2003 veroorsaak 'n beroering en die boek word 'n onverwagse topverkoper. Te midde van die oorweldigende reaksie klink die oproep vir 'n Afrikaanse weergawe telkens op. Met Die Afrikaners - 'n Biografie gee Hermann Giliomee hieraan gehoor. Hy vervleg die jongste internasionale insigte met 'n leeftyd van sy eie navorsing in 'n pakkende, vars relaas oor 'n omstrede onderwerp.
Koop / Buy Die Afrikaners...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.