Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Gawe van die liefde

Gawe van die liefdeJosie se hart is gebreek. Chris, haar jare lange liefde, met wie sy al van skooltyd af soveel sakke sout opgeeet het, het haar verkul. En hoewel hy belowe dit was 'n eenmalige onbesonnenheid, is sy nie so seker nie. Hoe gaan sy hom ooit weer vertrou? Sy besluit impulsief om op Zanzibar te gaan vakansie hou - alleen. Hier sal sy hopelik rus en vrede vir haar siel vind, en helderheid kry oor wat haar te doen staan wanneer sy terugkeer na Suid-Afrika. Haar toergids is die eksentrieke Salim, en gou-gou word sy met ope arms ontvang in die gasvrye tuiste van sy gesin. Met haar aankoms by die lughawe maak sy ook kennis met vier mede-Suid-Afrikaners, o.m. Joubert, wat alte gou met haar wil geselsies aanknoop.
Maretha Maartens se nuwe boek.
Koop / Buy Gawe van die liefde ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W