Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die Brandende Man

Die Brandende Man

"Heavy weird - kwaai ontstellend, afstropend - kaal" is hoe Piet Van Rooyen sy jongste boek beskryf. Ene wat anders as gewoonlik, nie in sy geliefde Namibië afspeel nie, maar by die "Brandende Man Fees" in Nevada. Wat iets is om te ervaar - New Agers gooi die juk van die beskawing af, maraton-dans en verbrand ´n sewe-verdieping hoë mansfiguur. En as dit vir jou wonderlik simbolies klink moet mens net byvoeg - Van Rooyen neem die leser op ´n trip wat stop by al die stasies wat saakmaak. Humor. Ontnugtering. Trauma. En ja, die boek hoort bo aan jou inkopielys!
Koop Die Brandende Man...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W