Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Puik vakansieplekke in Suid-Afrika

Basies is dit ´n onderwerps gedrewe blik op die Puik vakansieplekke in Suid-Afrika. Dit bevat plekke wat almal se sak pas, bv. Kruger Park, Mala Mala tot die heel basiese tent akkommodasie in drie van die ruskampe in die Kruger Park. Die geografiese area word gewys, met ´n kaart van die streke binne elke area met die vakansieplekke in elke area. Sommige is bekende toeriste aantreklikhede soos die Waterfront en Lost City, maar ander is meer afgelee. Die idee is on die gebruiker te wys watter verskeidenheid vakansieplekke beskikbaar is, of dit nou ´n buitelandse besoeker of Suid-Afrikaanse toeris is: die shebeens van Soweto, of die blink liggies van The Lost City, die eensame Richtersveld of witwaterkanovaart in die Oos Kaap. Die boek vertel jou presies waar om te gaan, hoe om daar te kom en waar om te bly. Aan die einde van elke hoofstuk word belangrike telefoonnommers, e-pos adresse en faksnommers van Toerisme buro's, hotels, ens. gegee.
Puik vakansieplekke in Suid-AfrikaKoop Puik vakansieplekke in Suid-Afrika


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W