Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

1001 Plekke om te sien en dinge om te doen in Suid-Afrika

1001 Plekke om te sien en dinge om te doen in Suid-Afrika

Hierdie titel bewys weereens dat Suid-Afrika 'n land is wat 'n leeftyd se ernstige ontdekkingsreise bied. Van diere en die natuur, die oop pad en geskiedenis, tot by avonture - jy sal dit alles hier kry.

Die lys van 1001 moet-sien plekke en moet-doen dinge is saamgestel uit die ervarings Getaway tydskrif se reis joernaliste. Die titel sluit alles in, van natuur tonele wat wereld bekend is tot by ontsnappings roetes vir 2x4s en 4x4s, kastele in die veld, kampeer areas met 'n uitsig en die beste wildlewe; die titel neem jou na plekke wat nie so bekend en voor die hand liggend is nie. Genoeg idees vir 'n leeftyd, ongeag jou voorkeure, belangstellings en behoeftes.

Daar is spasie om te skryf oor jou eie ervarings as jy eers daar was. Onthou om jou kamera se battery te laai en die fles koffie in te pak!
Koop / Buy 1001 Plekke om te sien en dinge om te doen in Suid-Afrika....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W