Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Apokriewe ou en nuwe testament

Apokriewe ou en nuwe testament

Apokriewe ou en nuwe testament maak vir lesers die venster oop tot 'n beter begrip van die denk- en leefwÍreld van die vroeŽ Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrieke inligting oor die intertestamentÍre tyd en gee antwoorde op vrae soos:
Die Ou-Testamentiese Apokriewe is deur die Protestante uit die Bybel gehaal, maar is vandag nog deel van die Katolieke Bybel. Waarom het dit gebeur?
Hoe het Jesus sy kinderjare deurgebring?
Hoe is Paulus dood?
Wat het met apostels soos Johannes en Petrus op hulle sendingreise gebeur?
Koop / Buy Apokriewe ou en nuwe testament....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W