Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Erfdeel - Koos du Plessis

Erfdeel - Koos du Plessis

Vanjaar, word 'n Koos du Plessis-versamelbundel vrygestel. Die bundel is enersyds 'n opgaaf van Koos se kreatiewe werk en andersyds 'n oorsig van Koos se kreatiewe loopbaan, sy leefwÍreld en die invloed van sy nalatenskap. Dit is 'n versamelbundel in meer as een opsig: verskeie fasette van Koos se lewe en nalatenskap word byeengebring in 'n formaat wat tot 'n breŽ gehoor spreek.

Koos se twee digbundels - Om jou verlaas te groet en Skink nog 'n uur in my glas, en sy veeltal lirieke - wat ook as verse gelees kan word - is ingesluit, asook 'n biografiese oorsig; die ontstaansgeskiedenis van vele van Koos se bekende lirieke; kitaardrukke vir die lirieke van die liedjies op sy vier albums - Skadu's teen die muur, As almal ver is, Herbergier en Vierde Horison; asook ongepubliseerde foto's en minder bekende lirieke.

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za

Skadu's teen die muur Koop/Buy Skadu's teen die muur...





Die Vierde Horison - Koos du Plessis Koop/Buy Die vierde horison...






Herbergier - Koos du Plessis Koop/Buy Herbergier...






As almal ver is - Koos du Plessis Koop/Buy As almal ver is...






Lees ook So onthou ons Koos du Plessis - 20 jaar later...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

Great South Africans
Great South Africans