Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Baie baie baie maklike stap-vir-stap digitale fotografie

Baie baie baie maklike stap-vir-stap digitale fotografie

Baie baie baie maklike stap-vir-stap digitale fotografie verduidelik die foto-neem proses en die deel van digitale foto's in eenvoudige terme. Daar is baie boeke oor hierdie onderwerp, maar meeste van hulle gebruik ingewikkelde terme en tegniese taal, maar die outeurs van hierdie titel weet hoe om 'n onderwerp so eenvoudig as moontlik, met stap-vir-stap aanwysings aan te bied. Die titel behandel eerstens die basiese konsepte soos organisasie, manipulasie en die deel van foto's en die tweede helfte van die titel behandel basiese kamera gebruik en help jou om te besluit oor watter kamera om te kies.
Koop / Buy Baie baie baie maklike stap-vir-stap digitale fotografie....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W