Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Het die ooievaar my gebring

Het die ooievaar my gebring?

Volwassenes voel dikwels verleŽ en gee maklik vreemde of belaglike antwoorde, pleks daarvan dat hulle die waarheid vertel.

Wanneer dit om die 'Feite van die Lewe' en Vigs gaan, is dit belangrik om by die 'feite' te hou. Hierdie boek gee die feite, helder en duidelik, sonder om dit agter valse woorde en eufemismes te versteek.

Die kleurryke, geÔllustreerde teks is helder en maklik verstaanbaar en is gesksryf om die meeste vrae van jong en nuuskierige kinders te beantwoord. Dit kan vir jong kinders as 'n storie voorgelees word, of aan ouer kinders gegee word om self te lees.
Koop / Buy Het die ooievaar my gebring? ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W