Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Kaalkop - NataniŽl

Kaalkop

Kaalkop is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sÍ dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oŽ laat kyk het na hierdie ikoon in ons samelewing. In hierdie rubrieke deel NataniŽl sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n duidelike waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe wat saak maak.

Die boek sluit onder meer in: 45 Kaapkop-rubrieke uit Sarie, 30 resepte uit die Kaalkopkombuis, 'n geurgids, afdelings vir neerskryf van eie gedagtes en resepte, 4 kortverhale, uittreksels uit sy lirieke, wenke deur sy gunstelingkok. 'n Stylvolle en speelse leefstyl-werkboek.
Koop / Buy Kaalkop...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

Great South Africans
Great South Africans