Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Diere Karbanossies

Kom ons leer ons kinders wanneer hulle nog klein is, om dit wat belangrik is vir hulle volwassenheid, belangrik te ag en hulle eie te maak. Wanneer volwassenheid bereik word, sal hulle terug kyk en die onskatbare waarde van "Slaaptydstories" raaksien en waardeer.

Daarom: Liefde vir wilde diere is 'n moet in hulle opvoeding. Bied hierdie 'moet' vir hulle op 'n interessante wyse aan en jy kan seker wees dat wanneer hulle volwasse is hul bydra vir die oorlewing van die dierewÍreld, 'n logiese uitvloeisel sal wees.

Die stadskind en die plattelandertjie se oordeel oor die wesenselement van wilde diere, gŠŠn verskil. Die subjek is egter dieselfde. Bring daarom die Wildtuine in hulle kamers net voor slaaptyd in.

Bied dit op 'n interessante en vertellende wyse aan. So sal hulle ook die liefde vir lees aankweek. Dit sal nie vreemd wees as hulle gou-gou self wil ondek wat net om die draai van die volgende bladsy is.

Kom lees in hierdie boekie hoe slim die Wyse Oupa Uil is, hoe heerlik die meerkatjies met mekaar speel, waarom volstruis sulke lang bene het. en nog baie meer. Kom lees van al ons klein diertjies van die veld, maar ook van die grotes, soos waarom luiperd so baie kolle het. Oud en jonk wat lief is vir diere sal die boek geniet.

Die stories is gebore uit die outeur se herinneringe van sy grootword jare in die Olifantshoek-distrik. Na 'n bedienings tydperk van drie en dertig jaar as predikant het Oupa die stories waarmee hy sy kleinkinders vermaak het op papier vasgelÍ.

Bestellings kan geplaas word by Natalie Scholtz by 0832805144.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W