Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Slave Species of God: The Story of Humankind from the Cradle of Humankind

Slave Species of god: The Story of Humankind from the Cradle of Humankind

Is die mens geskape as slawe vir 'n god?
Was Abraham die eerste spioen van die mensdom?
Was Jesus toevallig 'n messias?

In Slave Species of god takel Michael Tellinger wat hy na verwys as mites oor evolusie en oor God. Sy punt is dat evolusioniste en diegene wat glo in die skeppingsleer in een poel kan bestaan.

Hy loop die pad van evolusie tot waar dit kruis met die godsdienstige dogma van vandag. Volgens sy boek was daar 'n Skepper wat 200 000 jaar gelede moontlik kon peuter met die menslike DNA om ons dom te maak.

Tellinger vra vrae oor die genetiese manupilasie waarna hy verwys. Binne hierdie raamwerk wat hy skep ondersoek hy ook die moontlikheid van oonsterflikheid.


Koop / Buy Slave Species of god....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W