Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Help jouself

I Moved Your Cheese - Darrel Bristow-Bovey
Die probleem met self-help boeke is dat hulle besaai lê op die rakke van die boekwinkels en bedkassies sonder om gelees te word, want hulle is swak geskryf en verwag jy moet al die werk doen. Jy moet dit gewoonlik lees, sleutelwoorde onthou en selfs elke liewe dag iets toepas. Nie die boek nie. Die boek is vir mense wat nie lus is om al die stappe te doen nie. Dit is ´n boek om op jou rusbank te lê en lees. Om die warheid te sê is dit nie eens nodig om hierdie boek te lees nie. Hou dit bloot op ´n plek waar jy dit kan sien en jy sal reeds meer gelukkig en begeerlik wees. Die boek se blaaie is behandel met ´n revolusionêre formule wat jou meer helder maak deur ´n proses wat gepatenteer is onder die naam 'Osmatix' TM, om direk vanaf die bladsy na die atmosfeer te gaan waar dit maklik ingeasem kan word.
Koop dit!


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W