Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

My heel eerste Bybel & Gebedeboek

Die gewilde My heel eerste Bybel nou uitgegee in een boek saam met 'n gebedeboek vir jong kinders - My heel eerste Bybel en gebedeboek.

My heel eerste Bybel en gebedeboek bevat meer as 60 Bybelverhale om die wÍreld se wonderlikste verhaal aan jong kinders te vertel en meer as 100 gebede vir elke dag en enige geleentheid om kinders van 3 - 7 te leer dat hulle oral en altyd en oor alles met God kan praat. Die kleurvolle illustrasies sal kinders se aandag vasvang. Die Bybelverhale is spesiaal gekies sodat die jong kinders kan leer dat God hulle oneindig liefhet en vir hulle sal sorg.

My heel eerste gebedeboek - eerste gebede vir elke dag en elke geleentheid. Meer as 100 gebede wat maklik is om te bid en wat kinders die vrymoedigheid sal gee om oral en altyd en oor alles met God te gesels. Die kleurvolle illustrasies sal kinderogies laat skitter.

My heel eerste Bybel en gebedeboek is 'n unieke kombinasie van Bybel en gebedeboek vir jong kinders.

Formaat: Harde band
ISBN: 0 7963 0417 3
Bladsye: 607
Bestellings: 0860 231 231


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W