Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Wetenskaplike skryfvaardighede - Riglyne vir die skryf van tesisse en proefskrifte

Waar begin ek om my tesis of ver-handeling te skryf? Watter afdelings het so 'n teks? Hoe kry ek my gedagtes op papier? Hoe bring ek al my resultate by-een in 'n samehangende geheel? Wat is 'n wetenskaplike skryfstyl? Hoe gemaak met bronverwysings?

Wetenskaplike skryfvaardighede gee antwoorde op hierdie vrae. Dit is die resultaat van talle kursusse in wetenskaplike skryfvaardighede aan nagraadse studente, gebaseer op regte skryfprobleme en teksvoorbeelde uit uiteenlopende vakgebiede. Dit is 'n gids wat prakties, maar steeds met wetenskaplike verantwoording, aantoon hoe mens die wetenskaplike skryftaak aanpak, hoe jy aan die teks vorm gee en die eindproduk afrond. Die boek se boodskap is: Hůť jy skryf maak saak. Jy is jou teks!

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W