Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Oopkop

Oopkop

Dirk Nagtegaal se Oopkop het die volgende te sê oor vryheid: "Ons laat toe om oortuig te word dat dit goed is om ingeperk te leef. En so beleef die meeste van ons selfs ingeperktheid as ´n vorm van sekuriteit. Dit het egter ´n hoë prys - die verlies van lewensvryheid en sinvolheid wat lei tot ´n lewe van onbewustheid, van: Ek bestaan net en verkies om elke dag maar met die stroom saam te gaan."
"Oopkop is wonderlik insiggewend - ´n loslyf gids tot die eenvoudiger lewe waarna almal smag. Dit maak deure en vensters in jou kop oop. Ek hou dit onder my kussing." - Sandra Prinsloo
Koop/Buy Oopkop...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W