Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Is it Just Me or is Everything Kak?: The Whingers' Guide to South Africa

Hou jy van kla? Natuurlik, jy is 'n Suid-Afrikaner, tien teen een 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner en dan is jy heel moontlik 'n bobaas klakous.

It just me or is everything kak? The whingers' guide to South Africa is die elke klakous se bybel. Elke klakous weet mos alles in Suid-Afrika is, wel, kak!

Hierdie boek vaar uit teen alles wat sleg is en almal weet mos hoe baie ons het om oor te kla. Gelukkig sal die van ons wat nie kla nie die humor in die boek raaksien. Dit is snaaks, wrang en 'n gespot met alles en almal. Niks en niemand word gespaar nie, karwagte, bankfooie, raskwotas, misdaad, korrupsie, Manto Tshabalala-Msimang, Telkom, Eskom, Vodacom en Jacob Zuma word almal oor die kole gehaal. Selfs Paris Hilton is daar - nie geweet sy is 'n Suid-Afrikaner nie.
Is it Just Me or is Everything Kak?: The Whingers' Guide to South AfricaKoop / Buy Is it Just Me or is Everything Kak?: The Whingers' Guide to South Africa ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W