Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Stoffel se veldnotas

Hierdie is die skrywer, Christiaan Bakkes, se vierde titel oor die ervaringe van die wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit gebaseer op sy eie en werklike gebeure.

Soos sy voorgangers, bied hierdie bundel wildernisverhale meesleurende leesplesier.

Hier is 'n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser en, op veertig, rustiger.

Stoffel se veldnotasMaar steeds spreek elke "veldnota" van 'n skerp aanvoeling, onopgesmukte egtheid en fyn waarneming.

Die leser leer Stoffel ken as leier van die swartrenostersafari's in Damaraland, maar word ook teruggeneem na vroeere tye in sy lewe.

Dan is daar die liefde - Nina met haar katte; sy medebestuurder by die renosterkamp en later sy verloofde. Maar daar is ook bittere verlies - die dood van 'n boesemvriend.
Koop / Buy Stoffel se veldnotas ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W