Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Agent Snoet en die Botterdiamant

Agent Snoet en die Botterdiamant is 'n speur-cum-spanningsverhaal in strokiesverhaalstyl deur FranÁois Bloemhof.

Agent Snoet - geheime agent van formaat - en sy Siamese kat, Felino, ondersoek die verdwyning van Madame Lente Langenhoven se botterdiamant.

Soos met al Agent Snoet se sake, is dit uiteindelik sy kat wat die skurk identifiseer!
Vir lesers van 10 jaar en ouer.
Agent Snoet en die Botterdiamant was grootste verkoper onder kinderboeke op Roekeloos.co.za in 2008.
Koop / Buy Agent Snoet en die Botterdiamant ...

Agent Snoet en die botterdiamant

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W