Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Drome kom altyd andersom uit

Seks, drugs en rugby op die Kaapse Vlakte. 'n Grafiese roman of comic wat die wel en weŽ van twee hoŽrskoolvriende volg: Christo is wit en kom van Ruyterwacht, Russell is bruin en woon in Bishop Lavis. Maar hulle is in dieselfde skool en het dieselfde droom - om gekies te word vir die Western Paladins rugbyspan. Albei weet egter al te goed hoe gevaarlik dit is om te droom . want drome kom so gereeld andersom uit.
Die skrywer is Andrť Trantraal.
Koop / Buy Drome kom altyd andersom uit ...

Drome kom altyd andersom uit

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W