Stuur jou resensie vir ons by

'n Vrou se pelgrimstog deur kanker
Ons het 'n paar kunstenaars gevra om ons meer te
vertel oor 'n gunstelingliedjie en waar die woorde vandaan kom.
Vind uit waaroor gaan Nianell se Who painted the moon black regtig,
wat is die betowering agter Jurie Els se Hoe sê mens dankie? en wat
maak Nuwe wyn van Louis Brittz so uniek en relevant tot die
geestelike wêreld.
Hierdie 40 begeesterde sangers se stories gaan jou verseker elke
môre laat wakker word met 'n lied in jou hart!
Hierdie boek is uitsonderlik want.
Vir enige navrae kontak: Amelia Westraadt
by 016 9823617 of 0824552666
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.