Stuur jou resensie vir ons by
'n Spanningsroman van Quintus van der Merwe uit die boonste rakke, propvol aksie en intrige.
In Togo, Wes-Afrika, word 'n verbete poging tot 'n staatsgreep uitgevoer - en 'n paar Suid-Afrikaanse diplomate bevind hulle in die kruisvuur. Maar nie al dié diplomate is ewe onskuldig aan dié situasie nie ... Bloed-diamante en wapens vorm deel van die legkaart.
En op die tuisfront, in Pretoria, worstel Ruben Meyer - direkteur-generaal van buitelandse sake - met 'n veranderende politieke bedeling en aangetrokkenheid tot 'n pragtige Belgiese joernalis wat in Suid-Afrika kom verslag doen oor die politieke opwellinge en hy is getroud ...Koop / Buy Die blou van ons hemel ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.