Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Op 'n hoŽ noot

Die lekkerste stories van P.H. Nortje.
P.H. Nortje se skryfwerk het die leesliefde by 'n hele generasie aangewakker. Jeugromans soos Die Groen Ghoen, die aangrypende werklikheid van Die wildedruif val, Baviaanskloofse aardsheid en Wellingtonse geestigheid, is deel van ons lees-alfabet. En hier is die treffendste voorbeelde van sy milddadige wysheid, sy nugtere nostalgie en sy liefdevolle humor in een band saamgevat. In aansluiting by die titel van die keur word aanhalings uit die talle liedjies en rympies in Nortje se werk as motto's by die boekuittreksels gebruik.
Koop / Buy Op 'n hoŽ noot ...

Op 'n hoe noot


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W