Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Abra K'Dabra

Abra K'Dabra In Reinet Nagtegaal se nuutste roman word die stroewe regstelsel teenoor die metafisiese wereld geplaas.

Abra K'Dabra handel oor drie vroue ('n regter, 'n skoonmaker en 'n advokaat) wat binne die strak parameters van 'n regspraktyk soos wafferse hekse met ou resepte van alchemiste en die geheime uit die titel van die skepping speel.

Die verhaal ondersoek die skeppingskrag van woorde en hoe die karakters deur taalgebruik hul woorde laat transponeer in werklikheid en so verantwoordelik raak vir hul eie en ander se noodlot. Dit is deurspek met surrealisme, galge humor en 'n blik op fragiele mense. Daar is liefde en verraad, die ontmaskering van alles wat hoog en verhewe lyk en die slotsom dat sinloosheid die hoofkarakters dryf om na wysheid te streef en dat wysheid hulle uiteindelik weer met sinloosheid konfronteer.
Koop / Buy Abra K'Dabra ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W