Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Wat Here is en lewend maak

Wat Here is en lewend maak

Professor Dirkie Smit se Wat Here is en lewend maak is een van die min publikasies in Afrikaans wat in doodgewone, nie-teologiese taal ´n helder samevatting gee van alle aspekte van die werk en Persoon van die Heilige Gees.

Dit is uitstekende leesstof vir predikante, teoloë, die meer denkende lesers, gemeenteleiers en almal wat preek- of praatstof soek oor di onderwerp.

Die uitgewer LuxVerni.BM sê die titel Wat Here is en lewend maak verwys na die twee hoofkenmerke van die Gees: Hy is k Here, en in situasies van doodsheid gee Hy lerwe. Wat Here is en lewend maak verduidelik glashelder wat Christene deur die eeue van die Heilige Gees geglo het en vandag steeds van Hom kan verwag.

Smit gebruik hiervoor die minder bekende Geloofsbelydenis van Nica (4de eeu n.C.) en bied dit so eerlik en onopgesmuk aan, dat lesers nie anders kan nie as om nuwe waardering en verwondering vir die werk en Persoon van die Gees te ontwikkel.

Wat Here is en lewend maak is ´n samevatting van dit wat Dirkie Smit, een van die bekendste teoloë in ons land, persoonlik glo en bely:
dat die Heilige Gees God Self is,
die Hr,
wat in krag en vrymag en genade
Lewe skenk,
te midde van alle barheid, droogte, doodsheid.

Koop/Buy Wat Here is en lewend maak...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W