Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Equatoria

Equatoria

'n Verhaal met die klassieke bou van 'n quest-roman. In hierdie aangrypende, opwindende teks gaan dit oor die Engelsman Willis Reed wat saam met sy entomoloog-vriend Guy Moss na die Kongo gaan om 'n okapi te soek vir die Antwerpse dieretuin. Die soektog na die dier word egter 'n reis waarin daar eintlik gesoek word na die Self.

Tydens die soektog word hy en sy mede-reisigers ook gekonfronteer met die grense van hulle fisieke en geestelike uithouvermoŽns. Spanning word geskep deur: die konfrontasie met die verskillende soorte koloniseerders by hulle aankoms, die verleidelike vrou, die ambivalente gids wat tegelyk hulp en versperring op die weg is, die ontmoeting met die inheemse man wat 'n vloek uitspreek, die soektog na die dier, en die poging om die dier aan die lewe te hou... totdat die rivierboot Equatoria sal opdaag om hulle na veiligheid te bring.
Koop / Buy Equatoria....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W