Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Pendelhuwelik

As jou loopbaan vereis dat jy by tye nie by jou huweliksmaat bly nie

Die moderne werkomgewing stel hoŽ eise aan die huwelik. Wanneer werk- of ander omstandighede egpare dwing om vir korter of langer tyd nie by mekaar te wees nie - en dit gebeur al hoe meer - word groot eise aan die huwelik gestel. En dit het nie te doen met hoe kort of lank hulle getroud is nie.

Hierdie boek wil mense help verstaan watter eise aan so 'n 'reisende huwelik' of pendelhuwelik gestel word. As egpare nie leer om dit reg te hanteer nie, sal die siklus van stry en baklei homself meer gereeld en met groter spanning herhaal.

Hier is praktiese antwoorde deur 'n ervare spansielkundige wat baie ondervinding op hierdie terrein om egpare te help om uit 'n negatiewe spiraal te kom.
Koop / Buy Pendelhuwelik ...

Pendelhuwelik

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W