Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Kry daai lyf

Kry daai lyf

In Kry daai lyf put Linda Kriel uit jare se ervaring in die fiksheidsbedryf om haar resep vir 'n fikser fietser lyf vir lesers voor te lÍ. Hierdie is geen kitsresep vir maerword nie, maar deurdagte raad en riglyne om 'n gesonder lewenstyl, eetpatroon en oefenprogram te ontwikkel wat jy lewenslank kan handhaaf.

Die boek bevat eenvoudige, goeddeurdagte keuses van oefeninge en duidelike instruksies en foto's om die oefeninge uit te voer. Die outeur se resep vir 'n gesonder lewe is een wat selfs die groenste beginner en die gehardste touopgooier kan baasraak.
Koop / Buy Kry daai lyf....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W