Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die Laaste Afrikaanse Boek

Die Laaste Afrikaanse Boek

Uit outobiografiese aantekeninge wat Karel Schoeman begin maak het nadat hy met sy aftrede kom woon het op die dorp waar hy gebore is, en sporadiese dagboekaantekeninge uit dieselfde tyd, het 'n uitsonderlike geskrif ontstaan wat op beeldende en omvattende wyse gestalte gee aan sy lewe, sy werk en sy tyd, en wat volgens hom na alle waarskynlikheid sy laaste boek sal wees.
Karel Schoeman se outobiografie getuig van 'n byna verbluffende eerlikheid oor sy persoonlike lewe. Schoeman skryf oor sy ontwikkeling as mens en as skrywer, met groot openhartigheid oor sy verhouding met sy moeder (wat geskei is toe hy nog 'n kind was), wat hy alles om hom waargeneem het, sy religieuse ervaringe, sy lewensbeskouing en hoe dit alles sy skryfwerk beÔnvloed het. Vir die bewonderaar en student van Schoeman se werk is hier 'n skatkis van agtergrondinligting wat egter nie met hooghartigheid aangebied word nie. Dit is waarlik die mens agter die boek maar die mens self, nie 'n buitestaander wat probeer uitlê nie. Dis 'n unieke stuk werk- Koos Human
Koop Die Laaste Afrikaanse Boek...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W