Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Klits Kronkel en die Vlammende Swaard

Klits Kronkel en die Vlammende Swaard Ontmoet Klits Kronkel. Speurder Klits Kronkel. En sy assistent juffrou Splinter, sy kat Japtrap, die tegniese tegnikus Blitz Vinnig, die wyse gryse Horrelpyp en die reus Pekel.

Klits se opdrag: om die Saffierswaardvanger op te spoor wat uit Nerf Edelsteen se kasteel gesteel is. Maar wat voer Troebel, Nerf se broer, in die mou? En wat het van Raaf, hul ander broer, geword? Bewapen met sy mini-nekeraar, leuenverklikker, rolskaatsskoene en silwer slympen, is dit presies wat Klits gaan uitvind. Nog voor jy "draakpoeding" kan sÍ.

Hierdie is die eerste in 'n reeks Klits Kronkel boeke deur Fanie Viljoen.
Dit sal jong lesers laat skaterlag vir Klits se avonture, maar ook laat naelsbyt van spanning.
Die boek is 'n fantasieverlekkering en kan aanbeveel word vir selflees of voorlees.
Die bekende kunstenaar, Diek Grobler, was verantwoordelik vir die verbeeldingryke illustrasies.

Klits Kronkel is beskikbaar by die onderstaande skakel asook by alle goeie boekwinkels.
Koop / Buy Klits Kronkel en die Vlammende Swaard ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W