Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Heita Kiewietan

Hierdie novelle volg die lewe van Kiewietan, 'n Tswana-Afrikaner. Van sy grootword jare tussen die witvrouens van die kerk tot waar hy later aangestel word as bestuurder van 'n taverna. Dieselfde taverna waar sy vrou vermoor is.

Die verhaal word saamgevleg met 'n hofsaak. Kiewietan word aangekla van die moord op honderd-en-twee mense.

Die verlies van sy vrou en sy waardigheid sien nooit die verlies van hoop nie. Hierdie is 'n Suid-Afrikaanse verhaal, maar veral, 'n Afrikaanse verhaal wat grense en kleure oorskry

.

"My ma het in die Taljaards se kombuis gewerk. Mevrou Taljaard het gehoor van my nuuskierigheid om te lees. Sy het self gelees, dalk het sy ook uit haar omstandighede probeer vlug. Ek het ou koerante, Huisgenote, Saries en selfs Die Voorligter verslind. Elke twee weke as Ma huis toe gekom het, het sy leesstof saamgebring. Die wonderlikste van 'n boek was dat jy hom nie kon oplees soos jy 'n appel opgeŽet het nie. Menige boek het ek oor en oor gelees en is ingesluk soos honger babers vinkkuikens insluk."


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W