Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

In stede van die liefde

In stede van die liefde

NŠ die hartomleidings moet Christian Lemmer deurentyd sy oog op die ongehoorsame hart in sy borskas hou. Op Stellenbosch is sy naweekgesin: Christine met die vreemde verlange in haar, en Siebert wat sorg vir opskuddings.

In die Goudstad is sy besigheid: Africart.com wat hom neem na stede van die liefde: New York, Berlyn...

Maar daar is ook die geheime woonstel in Seepunt en die gruwel van Harare, waar hy op die spoor van mťťr as artefakte loop.

In die middelpunt is Lewis Stores se jaarlikse Suiderkruis-derby op Matjiesfontein met sy amper magiese wedvlugduifkultuur en eksentrieke karakters.

Maar dan verdwyn Saartjie en ontvou 'n intrige wat hede en verlede bind tot 'n fassinerende eenheid.

In stede van die liefde is 'n kragtoer van 'n roman.
Koop / Buy In stede van die liefde....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W