Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Minder vir Jan Taks

Minder vir Jan Taks

Eerste op rak om jou te help met die hantering van jou geldsake, sodat jy die meeste kan put uit wat jy het en soveel moontlik daarvan kan hou. Minder vir Jan Taks is weer eens volledig bygewerk om die jongste veranderinge in belastingwetgewing te weerspieël: Minder vir Jan Taks is die enigste Afrikaanse boek op die mark oor belasting Minder vir Jan Taks word elke jaar direk na die Begrotingsrede volledig bygewerk. Dit is 'n uitstekende belegging wat jou baie meer sal spaar as wat die boek kos. Dit word hoog aangeskryf onder professionele adviseurs wat jaar na jaar die nuwe uitgawe aanskaf. Dis die eerste keuse onder die lekepubliek wat die belastingstelsel in verstaanbare taal uiteengesit wil hê. Dit bevat uitstekende advies oor die bestuur van persoonlike geldsake. Hierdie uitgawe bevat hoofpunte van die 2002/2003 Begrotingsrede, met die nuwe tabelle en alle nuwe syfers. Alle tussentydse reëlings wat berekeninge vir die huidige belastingopgawe raak, is ingesluit in berekeninge van voorbeelde en gevallestudies. Meer as 50 000 kopieë in druk.
Koop Minder vir Jan Taks...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W