Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Kook met blikkies en pakkies

'n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma's, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang!

Vindingryke resepte wys hoe om ordinÍre blikkies en pakkies te omtower in smulgeregte wat met die grootste vertroue aan familie en kuiermense voorgesit kan word. Deona Tait se duidelike aanwysings gee raad oor hoe om wondere te verrig met bevrore en ingemaakte vis, om blikkies en pakkies in te span om heerlike hoender voor te berei, om veelsydige pasta op allerhande maniere op te kikker, 'n wonderlike japtrap sop te bedien en komplimente te kry vir al hierdie blits geregte asook nog soveel meer idees!
Koop / Buy Kook met blikkies en pakkies ...

Kook met blikkies en pakkies

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W